Capelio is 'n genus van blomdraende plante wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die genus is deel van die fynbos.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Capelio caledonica B.Nord. Capelio tabularis (Thunb.) B.Nord. Capelio tomentosa (Burm.f.) B.Nord.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika