David Kristjanson Duvenaud is 'n rekenaarwetenskaplike wat navorsing oor masjienleer en die veiligheid van kunsmatige intelligensie doen. Hy is 'n medeprofessor aan die Universiteit van Toronto en 'n stigterslid van die Vector Institute (Kanada). Sedert 2024 beklee hy 'n Schwartz Reisman-leerstoel in tegnologie en die samelewing. Hy was 'n mede-outeur van die referaat "Neural Ordinary Differential Equations", wat in 2018 'n toekenning vir die beste referaat by die -konferensie ontvang het.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike akademiese webwerf (Engels)
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kunsmatige intelligensie