Die beesoogsewejaartjie (Syncarpha ferruginea) is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie blom vanaf Augustus en is deel van die fynbos.

Die spesie staan ook bekend as sewejaartjie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

ferruginea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika