Chrestinah Thembi Kgatlana (gebore 2 Mei 1996) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir die Meksikaanse klub Tigres UANL Femenil en die Suid-Afrikaanse nasionale span speel.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense