Die Vroue-Afrikanasiesbeker (Engels: Women's Africa Cup of Nations, WAFCON) is ’n tweejaarlikse internasionale vrouesokker-toernooi wat deur die Konfederasie van Afrikasokker (CAF) georganiseer word. Dit word sedert 1998 gehou en dien as kwalifisering vir die Vrouesokkerwêreldbeker vir Afrika-lande. Aanvanklik het dit as ’n tuis- en wegkwalifiseringskompetisie begin, maar dit is in 1998 herdoop tot ’n tweejaarlikse toernooi en het vanaf die 2016-uitgawe sy huidige naam gekry.

Nigerië is die suksesvolste land in die geskiedenis van die toernooi sedert dit in 1998 volledig ingestel is, met tot dusver 10 titels en met ’n plek in minstens die halfeindronde in elke toernooi waaraan hulle deelgeneem het. Ekwatoriaal-Guinee het as gasheer die 2008- en 2012-uitgawes gewen. Suid-Afrika het die 2022-uitgawe gewen en daarmee die derde Afrikaland geword wat die toernooi kon wen. Marokko, Ghana en Kameroen is die enigste lande buite die vorige wenners wat ook die eindstryd van die toernooi gehaal het. Nigerië is die huidige kampioen nadat hulle die eindstryd van 2024 gewen het.

Uitslae Uitg.JaarGasheerlandFinaleWedstryd om derde plekSpanneWennerTellingTweede plek1 19982–03–3 3–1 n.S.72 20002–0*6–383 20022–03–084 20045–00–0 6–5 n.S.85 20061–02–25–4 n.S.86 20082–11–15–4 n.S.87 20104–22–088 20124–01–089 20142–01–0810 20161–01–0811 20180–0 4–3 n.S.4–28 - 2020Gekanselleer weens die Covid-19-pandemie12 20222–11–01213 20243–21–14–3 n.S.1214 20263–01–13–2 n.S.16 Nota: * wedstryd in die 73ste minuut gestaak.

Verwysings

Kategorie:Vrouesokker Kategorie:Sokkerkompetisies