Blepharis squarrosa is 'n klein struik of 'n meerjarige plant wat deel van die Acanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, Limpopo, Noord-Wes en die Vrystaat voor. Die spesie blom van Oktober tot April.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

squarrosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika