Blepharis breijeri is 'n klein struik wat deel van die Acanthaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo, vanaf Groblersbrug tot by Waterberg, voor. Die spesie blom van Januarie tot Junie en is deel van die Bosveld.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
breijeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika