duimnael|'n Pembroke en 'n Cardigan Walliese corgi Die Walliese corgi (of Welsh corgi) is 'n klein tipe herdershond wat van Wallis afkomstig is. Hulle is bekend vir hul kort bene en vosagtige gesigte, en was histories boere met hul vee behulpsaam. Hulle word wêreldwyd deur die belangrikste honderas-organisasies erken en is veral bekend vir hul verbintenis met die wyle Koningin Elizabeth II.
Verwysings