Die Oranjekom is ‘n olie- en gasveld wes van die mond van die Oranjerivier in Namibiese en Suid-Afrikaanse gebiedswaters.

Aan die Namibiese kant van die grens is in 2022 in baie diep water die Venus- en die Mopane-olie-en-gasvelde gevind. Potensiële olievelde aan die Suid-Afrikaanse kant van die grens is die Olympe, Volstruis, Perd en Nyala. 'n Gebied van amper 20 000 km² bekend as Blok 1 CBK wes van Port Nolloth en suidoos van Alexanderbaai word deur 'n Israeliese maatskappy geëksploreer.

Lees ook Eksplorasie (geologie) PetroSA

Verwysings

Bronnelys du Plessis, Christiaan: Weskus-eksplorasie. Israeliese firma het oog op Oranjekom-olie. In: Die Burger, 21 Julie 2026 Roelf, Wendell: South African, Namibian fortunes diverge in shared Orange Basin oil province. In: www.reuters.com 31 Julie 2026

Kategorie:Energie Kategorie:Petroleumprodukte Kategorie:Minerale Kategorie:Namibië