Die wilde-angelier (Dianthus mooiensis) is 'n klein struik wat deel van die Caryophyllaceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Dianthus mooiensis var. dentatus Burtt Davy Dianthus mooiensis subsp. kirkii (Burtt Davy) S.S.Hooper Dianthus mooiensis subsp. mooiensis

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

mooiensis Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika