Die grashout (Dianthus micropetalus) is 'n klein struik wat deel van die Caryophyllaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as die wilde-angelier bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

micropetalus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika