Declan Rice (gebore 14 Januarie 1999) is 'n Engelse professionele sokkerspeler wat as verdedigende middelveldspeler vir Arsenal en die Engelse nasionale span speel. Hy het ook die Republiek Ierland verteenwoordig danksy die sogenaamde "granny rule", aangesien sy oupa en ouma aan vaderskant van Cork afkomstig was.
Verwysings
Kategorie:Engelse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense