duimnael|Tekening van 'n gevulde Kipp-apparaat. Kipp se apparaat, ook genoem 'n Kipp-opwekker is 'n apparaat wat ontwerp is vir die voorbereiding van klein volume gasse soos waterstof. kipp se apparat is 'n Glasapparaat wat bestaan uit drie vertikaal gestapelde kamers, ontwerp om ’n gas te produseer wanneer ’n suur in kontak kom met ’n vaste stof.Dit is omstreeks 1844 deur die Nederlandse apteker Petrus Jacobus Kipp uitgevind en is wyd gebruik in chemiese laboratoriums en vir demonstrasies in skole bekendgestel tot in die tweede helfte van die 20ste eeu. Kategorie:Laboratoriumtoerusting