duimnael|'n Japannese vrou in werksuniform ( ) 'n Kantoordame ( ), dikwels afgekort OL ( , ), is 'n vroulike kantoorwerker in Japan wat oor die algemeen pienkboordjietake soos sekretariële of klerklike werk verrig. Kantoordames is gewoonlik as voltydse permanente personeel aan gestel, hoewel die werk wat hulle verrig gewoonlik relatief min geleentheid vir bevordering bied.Daar is gewoonlik die stilswyende verwagting dat hulle hul werk verlaat sodra hulle trou . [ <span title="This claim needs references to reliable sources. (November 2020)">aanhaling nodig</span> ] - Read online, registration required
Verwysings