Ezri Ngoyo Konsa (gebore 23 Oktober 1997) is 'n Engelse professionele sokkerspeler wat as verdediger vir die Premierliga-klub Aston Villa en die Engelse nasionale span speel. Sy pa is afkomstig van die Demokratiese Republiek die Kongo, terwyl sy ma van Angola afkomstig is.
Verwysings
Kategorie:Engelse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense