duimnael|Uitsig oor Plaatjieskraal vanuit die ruimte. Plaatjieskraal is 'n spookdorp in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë ongeveer 10 km suidoos van Pearly Beach en 10 km suidwes van Wolvengat.
Geskiedenis Die dorp is in die 1980's gestig as 'n vakansieoord en hengelaarsparadys aan die kus van die Overberg. In die apartheidsjare was dit bestem as vakansieoord vir die inwoners van Elim en Bredasdorp.
Die dorp is omstreeks 2010 verlaat weens indringing deur die bewegende sandduine. Tans word dit beskou as 'n spookdorp.
Ligging Die oord was by , ongeveer 10 km suidoos van Pearly Beach en 40 km van Gansbaai.
Lees ook Kolmanskop, 'n spookdorp in Namibië
Verwysings
Bibliografie https://grokipedia.com/page/plaatjieskraal
Kategorie:Spookdorpe Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap