Lotononis dichiloides is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal by Durban voor. Die spesie is laas in die 1930's gesien en omrede meer as 90% van sy habitat deur die ontwikkeling en verbouing oorgeneem is, word die spesie as uitgestorwe beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
dichiloides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika