Lotononis complanata is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap tussen Saron en Wellington voor. Die oorblywende bevolkings het 'n voorkomsgebied van 18 km²; die spesie het reeds 50-70% van sy habitat verloor weens gewasverbouing. Die risiko bestaan steeds. Die spesie is deel van die renosterveld en fynbos.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

complanata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika