Die Roland en Leta Hill Trust is ‘n Suid-Afrikaanse filantropiese instansie werksaam in die Wes-Kaap.
Die vernaamste doelstellings van die organisasie is om die oprigting, instandhouding, verbetering van openbare parke en natuurreservate en veral die beskerming van die natuurlike voëllewe finansieel te steun openbare biblioteke, museums en soorteglyke plekke met opvoedkundige doelstellings by die aankoop van kunswerke, Africana, antieke en ander artikels van historiese of kulturele belang te subsidieer by te dra tot die behoud en restourasie van geboue van geskiedkundige belang vir die nageslag.
Bibliografie Die Burger, 16 Januarie 2026 https://www.vassa.org.za/wp-content/uploads/2019/06/VASSA-ExhibitSouvenir-download.pdf
Kategorie:Suid-Afrikaanse organisasies Kategorie:Organisasies sonder winsoogmerk Kategorie:Kultuur in Suid-Afrika Kategorie:Geboue en strukture in Suid-Afrika