Die skaamblom (Liparia splendens) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Kaapse Vlakte, voor. Die spesie is deel van die fynbos.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Liparia splendens subsp. comantha (Eckl. & Zeyh.) Bos & de Wit Liparia splendens subsp. splendens

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018

splendens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika