Kary Banks Mullis (28 Desember 1944 – 7 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse biochemikus. Hy is bekend vir die uitvinding van polimerase kettingreaksiemetode (PKR) waarvoor hy die Nobelprys vir Chemie in 1993 verower het.
Die kontroversiële biochemikus het drie keer geskei, het drie kinders, het geniet om branderplank te ry en het in sy jonger dae LSD benut. Hy het ook al ontken dat MIV vigs veroorsaak.
Kyk ook Nobelsiekte
Verwysings
Eksterne skakels
Persoonlike webblad
Kategorie:Amerikaanse chemici Kategorie:Biochemici Kategorie:Molekulêre bioloë Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2019