Peter H. Duesberg (gebore 2 Desember 1936 in Münster, Duitsland) is tans 'n professor van molekulêre- en selbiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hy het bekendheid verwerf vir die identifisering en kartisering van die src-geen, die eerste erkende onkogeen in die 1970's. Tans is hy meer bekend vir sy kontroversiële siening dat MIV nie VIGS veroorsaak nie.

Kategorie:Amerikaanse akademici Kategorie:Amerikaanse bioloë Kategorie:Duitse bioloë Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Lewende mense