Sifilis is 'n seksueel oordraagbare infeksie wat veroorsaak word deur die bakterieë Treponema pallidum. Die siekte kom slegs voor by mense. Jaarliks kry ongeveer 11 miljoen mense die siekte.

Kategorie:Bakteriële siektes Kategorie:Seksueel oordraagbare siektes