Bobbejaantou (Cynanchum africanum) is 'n klimplant wat deel van die Apocynaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook as bokhorinkie bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

africanum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika