Melktou (Cynanchum ellipticum) is 'n klimplant wat deel van die Apocynaceae familie is. Die spesie is inheems aan Mosambiek en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Noordwes, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook as bobbejaantou en klimop bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

ellipticum Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika