Selago polycephala is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap langs die Swartkopsrivier tussen Uitenhage en Port Elizabeth voor. Die spesie se habitat het totaal verander en die spesie word as uitgestorwe beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

polycephala Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika