Jo Nesbø's Detective Hole (of Detective Hole vir kort) is 'n Noorweegse misdaaddramareeks vir televisie. Dit is 'n verwerking van Jo Nesbø se Harry Hole-romans, veral die vyfde aflewering, The Devil's Star. Dit is deur Jo Nesbø geskryf en deur Øystein Karlsen en Anna Zackrisson geregisseer. Dit is in sommige lande bekend as Jo Nesbø's Harry Hole of bloot Harry Hole.
Storielyn Harry Hole (Tobias Santelmann), 'n gekwelde polisieman van Oslo, het te doen met beide 'n reeksmoordenaar en 'n korrupte kollega, Tom Waaler (Joel Kinnaman).
Rolverdeling
Tobias Santelmann as Joel Kinnaman as Tom Waaler Pia Tjelta Peter Stormare Ellen Helinder Simon J. Berger Ingrid Bolsø Berdal Kelly Gale Kåre Conradi Fridtjov Såheim Eili Harboe Atle Antonsen Henriette Steenstrup Jesper Christensen Kristoffer Joner Agnes Kittelsen
Uitreiking en ontvangs Die minireeks is op 26 Maart 2026 deur Netflix uitgereik.
Op Rotten Tomatoes was 93% van 15 resensies positief. Die webtuiste se konsensus lui: "Jo Nesbø's Detective Hole is vol kinkels, stylvol en soms heerlik grimmig en dit het genoeg opwinding en onverwagte wendings om jou vasgenael te hou." Op Metacritic het dit 'n punt van 67 uit 100 gebaseer op 10 resensies, wat dui op 'n "algemeen gunstige" ontvangs.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Noorweegse televisiereekse Kategorie:Britse televisiereekse