Polyarrhena is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Polyarrhena imbricata (DC.) Grau Polyarrhena prostrata Grau Polyarrhena reflexa (L.) Cass. Polyarrhena stricta Grau

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika