Mairia (vuurasters) is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Mairia coriacea Bolus Mairia petiolata Zinnecker Mairia purpurata (L.) J.C.Manning Mairia robusta (Zinnecker) J.C.Manning & Goldblatt

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika