Mairia coriacea is 'n klein tot medium struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Breederivier voor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van November tot Maart.
Galery
Bronnelys Plants of the World Online Plants of the World Biodiversityadvisor
coriacea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika