Polyarrhena prostrata is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Bainskloof tot Brandwacht in die Hexrivierberge en die westelike kant van die Riviersonderendberge naby Villiersdorp, voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek, blom in September en word as seldsaam beskou.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
prostrata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika