Zyrphelis burchellii is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Groot-Winterhoekberge tot by die Kaapse Skiereiland en Bredasdorp voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom van Februarie tot November.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

burchellii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika