Felicia tenella is 'n klein eenjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van die Bokkeveldberge tot by Albertinia voor. Die spesie is deel van die fynbos-ekostreek en blom van Augustus tot November.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
tenella Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika