Amellus (grysastertjie) is 'n genus van eenjarige of meerjarige kruide of struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika. Die genus bestaan uit twaalf spesies waarvan vyf deel van die fynbos-ekostreek vorm.

Spesies Daar is twaalf spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online

Amellus alternifolius Roth Amellus asteroides (L.) Druce Amellus capensis (Walp.) Hutch. Amellus coilopodius DC. Amellus epaleaceus O.Hoffm. Amellus flosculosus DC. Amellus microglossus DC. Amellus nanus DC. Amellus reductus Rommel Amellus strigosus (Thunb.) Less. Amellus tenuifolius Burm.f. Amellus tridactylus DC.

Verwysings