Amellus tridactylus is 'n klein, eenjarige struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Vrystaat voor.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Amellus tridactylus subsp. arenarius (S.Moore) Rommel Amellus tridactylus subsp. olivaceus Rommel Amellus tridactylus subsp. tridactylus

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

tridactylus Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika