Amellus nanus is 'n klein, eenjarige struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en kom van die suide van Namibë tot in die Richtersveld in die Noord-Kaap voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

nanus Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika