Felicia erigeroides is 'n klein meerjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor.

Galery

Bronnelys Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

erigeroides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika