Die witeendekos (Cotula nudicaulis) is 'n eenjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf die Bokkeveldberge, deur die Roggeveld en Tankwa-Karoo tot in Worcester, voor. Die spesie blom van Julie tot September.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
nudicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika