Die knoppies (Cotula microglossa) is 'n klein, eenjarige kruid wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die spesie blom vanaf Julie tot Januarie.
Die spesie staan ook as grootknoppiesopslag bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
microglossa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika