Heterolepis is 'n genus van klein struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Heterolepis aliena (L.f.) Druce Heterolepis anomala J.C.Manning & Goldblatt Heterolepis mitis DC. Heterolepis peduncularis DC.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika