Oncosiphon schlechteri is 'n eenjarige kruid wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Lambertsbaai tot by die Hondeklipbaai, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van kleiner as 400 km² en daar is minder as vyf bevolkings bekend. Die spesie het habitat afgestaan aan diamant, sout en mineraalryke sand mynbou aktiwiteite asook 4x4 voertuig aktiwiteite.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
schlechteri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika