León

280x280pxKaartWapen125x125pxsenter|94x94pxVlagsenter|90x90px Land Administratiewe gewes20x20px Kastilië en León Provinsie20x20px León Koördinate Stigting29 v.C. Oppervlak  - Totaal39,03 vk km Hoogte bo seevlak837 m Bevolking - Totaal (2024)122 866 - Bevolkingsdigtheid3 150/vk km TydsoneUTC +1 (MET) - SomertydUTC +2 (MEST) BurgemeesterJosé Antonio Diez (PSOE) Amptelike webwerfaytoleon.es links|duimnael|Die katedraal van León León (Spaans: León [leˈon] , Leonees: Llión [ʎiˈoŋ]) is die hoofstad van die provinsie León in Kastilië en León (Spanje) met 'n bevolking van 122 866 in 2024.

Die stad is bekend vir die Katedraal van León, een van die belangrikste Gotiese katedrale in Spanje, en lê ook op die historiese pelgrimsroete, die Jakobsweg.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Spanje