Die kleinganskos (Cotula barbata) is 'n eenjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die spesie staan ook as die gansogie en die knoppiesopslag bekend.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
barbata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika