Cotula duckittiae is 'n eenjarige plant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Yzerfontein tot by Bokbaai, voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 650 km² en daar is tien bevolkings bekend. Die spesie word bedreig deur indringerplante, graan verbouing, die aanlê van wingerde en voorstedelike ontwikkeling.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
duckittiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika