Foveolina (wildekamille) is 'n genus van eenjarige plante wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. Twee van die vyf spesies is deel van die fynbos.
Spesies Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Foveolina albidiformis (Thell.) Källersjö Foveolina burchellii (DC.) Magee Foveolina dichotoma (DC.) Källersjö Foveolina schinziana (Thell.) Källersjö Foveolina tenella (DC.) Källersjö
Verwysings