duimnael Guinness is 'n stout wat in die 18de eeu in die brouery van Arthur Guinness by St. James's Gate, Dublin, Ierland, ontstaan het. Dit is nou in besit van die Britse multinasionale alkoholiese drankvervaardiger Diageo. Dit is een van die suksesvolste alkoholhandelsmerke wêreldwyd, gebrou in byna 50 lande en beskikbaar in meer as 120. Verkope in 2011 het 850 000 000 liter (190 000 000 imp gal; 220 000 000 Amerikaanse gal) beloop. Dit is die bier met die hoogste verkope in beide Ierland en die Verenigde Koninkryk.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Dublin Kategorie:Ierse maatskappye Kategorie:Bier