Burgos

280x280pxKaartWapen161x161pxsenter|86x86pxVlagsenter|90x90px Land Administratiewe gewes20x20px Kastilië en León Provinsie20x20px Burgos Koördinate Stigting884 Oppervlak  - Totaal107,08 vk km Hoogte bo seevlak859 m Bevolking - Totaal (2025)177 402 - Bevolkingsdigtheid1 657/vk km TydsoneUTC +1 (MET) - SomertydUTC +2 (MEST) BurgemeesterCristina Ayala (PP) Amptelike webwerfaytoburgos.es links|duimnael|Die katedraal van Burgos Burgos (Spaans: [ˈbuɾɣos], ) is die hoofstad van die provinsie Burgos in Kastilië en León (Spanje) met 'n bevolking van 177 402 in 2025.

Die stad is bekend vir die Katedraal van Burgos, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied, en ook vir die nabygeleë Sierra de Atapuerca, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied waar van die oudste menslike fossiele in Europa ontdek is. Die stad lê ook op die historiese pelgrimsroete, die Jakobsweg.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Spanje Kategorie:Provinsie Burgos