thumb|260px|Formule 1 logo 2026 Formule 1 Gulf AirBahreinse Grand Prix in Maleisië 200px Datum 4 Oktober 2026 Plek Sepang Internasionale Renbaan Voorste wegspringplek Renjaer Tyd Vinnigste ronde Renjaer Tyd Podium 1 2 3 Aanvanklik sou die 2026 Formule Een Bahreinse Grand Prix op 12 April 2026 op die Bahrein Internasionale Renbaan te Sakhir in Bahrein plaasgevind het.

Op 13 Maart 2026 het die bestuur van Formule 1 aangekondig dat die wedren gekanselleer is weens die aanvalle deur Israel en die Verenigde State op Iran en die oorlogskonflik in die Midde-Ooste wat daarna ontvou het.

Op 26 Julie 2026 is aangekondig dat die Bahreinse Grand Prix van Sakhir na die Sepang Internasionale Renbaan in Sepang, Maleisië, verskuif word, waar die Maleisiese Grand Prix laas in 2017 gehou is. Die wedren op 4 Oktober sal amptelik as die Gulf Air Bahreinse Grand Prix in Maleisië bekend staan. Dit sal die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen wees.

Vrye oefening Uitslag Vrye oefening 1PlekNr.RenjaerVervaardigerTyd1 2 3 4 5 Vrye oefening 2PlekNr.RenjaerVervaardigerTyd1 2 3 4 5 Vrye oefening 3PlekNr.RenjaerVervaardigerTyd1 2 3 4 5

Puntestand vóór die Grand Prix

Renjaers Plek Nr. Renjaer SpanPunte112 Kimi Antonelli Mercedes AMG302263 George Russell Mercedes AMG236344 Lewis Hamilton Ferrari19941 Lando Norris McLaren-Mercedes186516 Charles Leclerc Ferrari17963 Max Verstappen Red Bull Racing-Red Bull Ford163781 Oscar Piastri McLaren-Mercedes12086 Isack Hadjar Red Bull Racing-Red Bull Ford86930 Liam Lawson Racing Bulls-Red Bull Ford591010 Pierre Gasly Alpine-Mercedes411141 Arvid Lindblad Racing Bulls-Red Bull Ford371243 Franco Colapinto Alpine-Mercedes271387 Oliver Bearman Haas-Ferrari20145 Gabriel Bortoleto Audi101527 Nico Hülkenberg Audi71631 Esteban Ocon Haas-Ferrari71755 Carlos Sainz jr. Williams-Mercedes71823 Alexander Albon Williams-Mercedes51914 Fernando Alonso Aston Martin-Honda32022 Yuki Tsunoda Racing Bulls-Red Bull Ford12118 Lance Stroll Aston Martin-Honda02277 Valtteri Bottas Cadillac-Ferrari02311 Sergio Pérez Cadillac-Ferrari0

Vervaardigers PlekSpanPunte1 Mercedes AMG5382 Ferrari3783 McLaren-Mercedes3064 Red Bull Racing-Red Bull Ford2635 Racing Bulls-Red Bull Ford836 Alpine-Mercedes687 Haas-Ferrari278 Audi179 Williams-Mercedes1210 Aston Martin-Honda311 Cadillac-Ferrari0

Verwysings

Kategorie:Bahreinse Grand Prix Bahrein