Crassothonna clavifolia is 'n meerjarige, klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Daarvandaan strek dit noordwaarts tot by Lüderitz in Namibië. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 431 km² en die getal spesies het reeds met 50% gedaal die afgelope 100 jaar weens onwettige versameling, mynbou aktiwiteite en oorbeweiding. Die bedreigings bestaan steeds.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
clavifolia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika