Gymnodiscus is 'n genus van eenjarige kruide wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Gymnodiscus capillaris (L.f.) Less. ex DC. Gymnodiscus linearifolius DC.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika